top of page
Konferensie_Fotos - Google Drive (2)_edited.jpg

WORD ‘N VRIEND VAN IRSA

Vriende van IRSA is persone wat die oogmerke van IRSA ondersteun. Almal wat deel in die kommer oor wat besig is om te gebeur in ons kerke en in die samelewing en wat daadwerklik ‘n verskil wil maak is welkom om op so ‘n wyse saam te werk.

Maniere Om Ons te Ondersteun

Gebeds- ondersteuning: Ons is ‘n onafhanklikke Instituut wat die Kerk van Jesus Christus wil bystaan en help toerus. Daarvoor vra ons gebeds- ondersteuning.

Finansieële Ondersteuning: Ons vra vir donasies, eenmalig of maandeliks, om die werk van die Instituut te ondersteun.

Kontak

PostNet Suite #027

Privaatsak X5071

Stellenbosch 7600

  • Youtube
  • Facebook
  • Twitter

Kontak ons

INSTITUUT VIR REFORMASIE IN SUID-AFRIKA NPC (2023/157556/08)

bottom of page