top of page

BEDIENINGSBESOEKE

NOOI ONS NA U GEMEENTE OF GEMEENSKAP

Indien u gemeente, kerk of gemeenskap IRSA wil nooi vir ’n praatjie, lesing of aanbieding, sal ons dit met dankbaarheid oorweeg en graag dien waar moontlik.

 

Ons vra bloot dat die gasheer die volgende dek:

  1. Standaard reiskoste (vanaf 1 Maart 2026 teen R4.95 per km, soos jaarliks bepaal deur die Minister van Vervoer); en

     

  2. ’n Vooraf ooreengekome donasie vir die geleentheid, soos tussen die partye bespreek.

Kontak

Kontak ons

  • IRSA

IRSA

  • Sola Platform

Sola Platform

  • IRSA News & Updates

IRSA News & Updates

INSTITUUT VIR REFORMASIE IN SUID-AFRIKA NPC (2023/157556/08)

bottom of page