top of page

Pas My Skape Op

IRSA Konferensie 2025

30-31 Oktober 2025
Goodwood Baptist Church

Kaapstad

 “The time will come when instead of shepherds feeding the sheep, the church will have clowns entertaining the goats.” 

- C. H. Spurgeon

WhatsApp Image 2025-08-01 at 21.03.41.jpeg

In ‘n tyd waarin die versoeking vir die Kerk groot is om mense te vermaak eerder as om die kudde te versorg en te voed, spreek Christus se woorde aan Petrus—“Pas My skape op”—met hernude dringendheid tot almal wat die Here Jesus Christus volg. Hierdie goddelike opdrag in Johannes 21:17 is die tema en doel van die 2025 IRSA konferensie, wat verder geïnspireer is deur die lewe en bediening van Ds. Martin Holdt, ’n getroue herder wat bekend was vir sy toewyding aan uitleg-prediking, die gesag van die Skrif, en pastorale sorg.

 

Sluit by ons aan vir twee dae van lesings en erediensbyeenkomste op 30–31 Oktober 2025—met die hoogtepunt op Hervormingsdag! Die konferensie sluit ook ’n praktiese half-dag werkswinkel op Saterdag 1 November in wat op uitleg-prediking sal fokus. Die doel van die werkswinkel is om beide ervare én opkomende predikers en kerkleiers toe te rus om die Woord van die Waarheid op die regte wyse uit te lê en te verkondig.

 

Die sprekers sluit in: Jonathan Holdt, Chris Saayman, Solanga Mkiva, Ferdie Mulder, Tommie van der Walt, Paul Schlehlein, Willem Nel, Kobus van der Walt, Ntobeko Mjijwa, en meer!

30 OKTOBER 2025

Feed My Sheep_Day 1

Feed My Sheep_Day 1

Feed My Sheep_Day 1
FEED MY SHEEP: A CALL TO RETURN TO THE WORD

FEED MY SHEEP: A CALL TO RETURN TO THE WORD

45:46
SPURGEON: The Downgrade Controversy

SPURGEON: The Downgrade Controversy

41:56
MARTIN & BERYL HOLDT CONVERSATION

MARTIN & BERYL HOLDT CONVERSATION

53:40
CHURCH PLANTING & TRAINING

CHURCH PLANTING & TRAINING

44:25
ACTS 20 SERMON - JONATHAN HOLDT

ACTS 20 SERMON - JONATHAN HOLDT

47:09

31 OKTOBER 2025

Pas My Skape Op_Dag 2

Pas My Skape Op_Dag 2

Pas My Skape Op_Dag 2
PSALM 23 - WILLEM NEL

PSALM 23 - WILLEM NEL

36:30
GOD SE UITVERKIESENDE GENADE - KOBUS VAN DER WALDT

GOD SE UITVERKIESENDE GENADE - KOBUS VAN DER WALDT

37:56
STAATS-INMENGING BY TEOLOGIESE OPLEIDING - FERDIE MULDER

STAATS-INMENGING BY TEOLOGIESE OPLEIDING - FERDIE MULDER

44:31
OLD WRITERS IRSA

OLD WRITERS IRSA

47:04
THE POWER OF PRAYER - IVOR JEFFRIES

THE POWER OF PRAYER - IVOR JEFFRIES

49:26
I AM THE GOOD SHEPHERD - SOLANGA MKIVA

I AM THE GOOD SHEPHERD - SOLANGA MKIVA

33:40
DIE OPDRAG VAN PREDIKING - CHRIS SAAYMAN

DIE OPDRAG VAN PREDIKING - CHRIS SAAYMAN

50:29

SPREKERS

Ferdie Mulder

Paul Schlehlein

Jonathan Holdt

Tommie van der Walt

Solanga Mkiva

Willem Nel

Dirk de Waal

Kobus van der Walt

Ivor Jefferies

Chris Saayman

Ntobeko Mjijwa

Joachim Riek

Neil Henry​

Mario Maneville

Aangebied by

Goodwood Baptist Church

Goodwood logo.jpg

Kontak

Kontak ons

  • IRSA

IRSA

  • Sola Platform

Sola Platform

  • IRSA News & Updates

IRSA News & Updates

INSTITUUT VIR REFORMASIE IN SUID-AFRIKA NPC (2023/157556/08)

bottom of page