Hou Vas
IRSA Konferensie 2024
25-26 Oktober 2024
Union Chapel
Kaapstad
"Ek kom gou; hou vas aan wat jy het, sodat niemand jou oorwinnaarskrans wegneem nie."
- Openbaring 3:11
Christene is op die voorste linies van geestelike oorlog; halwe waarhede, subtiele kompromieë en onbeskroomde dwaling dreig om die kerk te korrupteer. In Suid-Afrika sien ons eerstehands hoe die kerk lou word, aan die wêreld gelykvormig word, die gesag van die Skrif verwerp en haar Eerste Liefde laat vaar. God se opdrag is duidelik: "hou vas!" Hou vas aan die Woord (1 Korintiërs 15:2); hou vas aan die hoop wat voorlê (Hebreërs 6:18); hou vas aan wat ons het (Openbaring 2:25)! Die doel van hierdie konferensie is om Christene, kerkleiers en predikante in Suid-Afrika aan te moedig om vas te hou aan die Woord van die Lewe sodat hulle as ligte in die wêreld kan skyn (Filippense 2:16), en dat niemand hulle oorwinnaarskrans mag wegneem nie ( Openbaring 3:11).
25 OKTOBER 2024
Hou Vas_Dag 1
Hou Vas_Dag 1


Afrikaans Sessie 1: "HOU VAS" (Hebreers 10:23) - Dr Chris Saayman

Afrikaans Sessie 2: HUWELIK - Ds Julian Olivier

Sessie 3: Vervolging en Volharding ...

IMPRINT

Afrikaanse Pelgrim se Reis

Ds Willem Nel
26 OKTOBER 2024
Hold Fast_Day 2
Hold Fast_Day 2


Rev Solanga Mkiva

Rev Tiyo Soga: Life and Ministry

Rev Dubois du Toit

PARC-SA Rev Stephen Murray

TIYO SOGA - UHAMBO LOMHAMBI

REV. TIYO SOGA VS PROF. DIARMAID MACCULLOCH: SOLA SCRIPTURA AND PROTESTANT SCHISMS

Rev Jonathan Holdt
SPREKERS
Dr. Chris Saayman
Ds. Julian Olivier
Dr. Ferdie Mulder
Ds. Willem Nel
Ds. Solanga Mkiva
Mev. Ivette Coetsee
Mnr. Aldert Vorster
Mnr. Peter Harris
Mnr. Dirk de Waal
Ds. Jonathan Holdt
Ds. Ernst Gottschalk
Mev. Alta Vorster
