BB KEET
R 250,00Price
Prof Bennie Keet pas in geen boksie nie:
*Hy was passievol oor Afrikaans en word een van die amptelike vertalers van die 1933 Afrikaanse Bybel.
*Hy veroordeel die Kaapse Kerk in 1920 vir 'n Sinodokrasie.
*Hy waarsku teen die histories-kritiese bybelwetenskap wat subjektivisme in die kerk kan inbring.
*Hy staan by die bybelse rolle vir man en vrou en veroordeel in 1949 die bybelse regverdiging van apartheid.
In hierdie boek bring ons Keet se belangrikke werk in gesprek met wat tans in die kerk aan die gebeur is.

