Die Klein Pelgrim se Reis (Handleiding + Inkleurboek)
ZAR 180.00Price
John Bunyan se klassieke Christelike allegorie, verwerk vir kinders deur Helen Taylor en in Afrikaans vertaal deur Marianne Swanepoel. Hierdie boek bevat die storie, inkleurboek en 'n handleiding vir ouers.